Modulekode | INL 803 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Die module fokus op die verwantskap tussen armoede en inligting en die effek wat dit het op die lewe van mense in Suid-Afrika; die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting; asook die filosofiese agtergrond tot Intellektuele Eiendomsregte (Hegel, Marx and Lock) en hoe hierdie Westerse konsep die digitale gaping tussen inligtingrykes en inligtingarmes beïnvloed het. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Inligtingkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App